Tuesday 30 September 2014

BLESBOK OOIE GEDEK DEUR KOPER RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

8 x Blesbok Ooie gedek deur koper ram (dragtig)
2 x Koper Blesbok Ooitjies (F1)

Pakkie: R535 000 (BTW uitgesluit)

Koper moet self bokke gaan vang op eie koste.

Kontak Wessel 061 482 1937




SWART KOEDOES

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Koedoe Koei
1 x Swart Koedoe Bul
2 x Gewone Koedoe Koeie (dragtig gesertifiseer van swart Bul)

Pakkie: R700 000 (BTW uitgesluit)




Gelaai koper se vervoer - Diere loop in die Vrystaat - Vervoer kan gereël word.

Kontak Wessel 061 482 1937

Monday 29 September 2014

WIT BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

3 x Wit Blesbok Ooie
1 x Wit Blesbok Jong Ram
1 x Wit Blesbok Volwasse Ram

Pakkie: R670 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937



Tuesday 23 September 2014

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x 20 mnde Swart Rooibok Ram
Lyk baie soos saalrug.
Sy pa is 'n saalrug ram en sy ma is 'n swart ooi, sy suster is 'n saalrug.
DNA beskikbaar

Prys: R770 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937



Monday 22 September 2014

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Nyala Koeie @ R27 000 elk (BTW uitgesluit)
Nyala Bulle (onder 27" ) @ R27 000 elk (BTW uitgesluit)
Nyala Bulle (bo 27" ) @ R55 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937








GOUE SPLIT GEMSBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

5 x Goue Split koeie @ R90 000 elk (BTW uitgesluit)
1 x Goue Gemsbok Bul (3 jaar oud) @ R415 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937


SPLIT GOUE WILDEBEESTE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 X Split Koeie @ R85 000 elk (BTW uitgesluit)
5 x Split Verse @ R95 000 elk (BTW uitgesluit)

1 x 25" Goue Teel Bul 5 jaar oud @ R 465 000 (BTW uitgesluit)
1 x 26" Goue Teel Bul 4 jaar oud @ R 515 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937




TEELGROEP BUFFELS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Kruger Buffel Teel Groep

11 x Koeie/Verse (5 dragtige koeie, 2 klaar gekalf)
1 x Teel Bul 41"  4 jaar oud

Prys: R5 200 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937





BUFFEL BUL

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Buffel Bul (8 jaar) @ R2 600 000 (BTW uitgesluit)
45/46" Horings

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937


BUFFEL VERSE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

No 2 Vers
3 jaar oud
26.5" Horing Spread
4 maande dragtig

No 3 Vers
3 en 'n half jaar oud
24.5"Horing Spread
4 maande dragtig

Die 2 verse is beskikbaar en ons sal nog 3 verse soort gelyk vir die klient kan uithaal.

Prys: R595 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937


Monday 15 September 2014

1994 BELL 206 LI - C30 (1 of 3 in SA)

Die volgende is ook beskikbaar vir ons kliënte wat vlieg:



1994 Bell 206 L1 – C30 ( 1 of 3 in SA )

Hours: 12 294 ;

Installed Avionics & equipment:

Garmin GMA 340 intercom; Garmin GNS530 GPS comm; Bendix King KY96A tso comm; Garmin GTX327 transponder with mode C ; DI , AH , VSI ; Bank indicator "ball type"; Particle separator; Rotor brake ; Droop stops ; Wedge windows ; Space maker;
High skid gear + emergency float system with high skid gear ; Flight steps ; Dual controls ; Facet oil filter ; Range extender ; 7 David Clarke headsets ; High vis blades. ; Gill battery

Interior: Light Grey Leather -10/10

Exterior: Gun Metal Grey with Red and Black Striping - 10/10

Price: R 8,450,000.00 Excluding VAT (PLEASE MAKE OFFER)

 
Kontak Wessel 061 482 1937

CHOCOLATE BRUIN TAKBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Pakkies beskikbaar:

Chocolate Bruin Takbokke

1 x Ram @ R7000 (BTW uitgesluit)
4 x Ooie @ R7000 (BTW uitgesluit)

Word hierdie week gepyl.

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan gereël word @ R12/km

Kontak Wessel 06 482 1937

2008 Robinson RH44 Raven II Helikopter te koop

Die volgende is beskikbaar:

2008 Robinson RH44 Raven II
300 ure op Airframe; 500 ure op Engine; Herbou Januarie 2014 want die helicopter het sy 2200 ure gehaal einde 2013; Nine Hole Panel; AA12S Audio Panel; Bendix King KY196A Com/Radio; Garmin GNS 420 Colour GPS / Moving Map Display; Bendix King KT76C Transponder Mode C; Dual Control; Artificial Horizon; Directional Gyro; Turn Co-ordinator
Docking Station and Aerial for 296 GPS; Vertical Compass; Milibar Altimeter; Air Conditioning; 4 x David Clark Headsets; Ground Handling Wheels; Bladder Tanks Fitted
Directional Indicator; Interior : Leather Beige - 9/10; Exterior : Black – 9/10
Prys : R3,800,000.00 Excluding VAT

 Kontak Wessel 061 482 1937
 

Wednesday 10 September 2014

ROOIBOK OOIE

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

10 x Rooibok ooie (gedek deur swart of gewone ram wat in groep loop - geen DNA) @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

Tuesday 9 September 2014

BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

100 x Blesbokke @ R2200 elk (BTW uitgesluit)

Familie Pakkies beskikbaar. (2 Ramme + 8 Ooie)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word

VERWYSING DJS

Kontak Wessel 61 482 1937

GOUE BLOU WILDEBEESTE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Goue Blou Wildebees Bul @ R490 000 (BTW uitgesluit)
30 x Split Blou Wildebees Koeie (Dragtig van Goue Bul) @ R70 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan ook gereël word.

VERWYSING BF

Kontak Wessel 061 482 1937

OPSOEK: MOOI ROOI GEMSBOK BUL

Ons is opsoek na 'n mooi rooi Gemsbok Bul.  Indien jy ons hierin kan behulpsaam wees...

Kontak Wessel 061 482 197

TEEL PAKKIE BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

20 x Wit Blesbok ooie (Gedek deur Geel Ram)
1 x Geel Ram

Pakkie: R1 100 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word

VERWYSING ML

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

40 x Wit Blesbokke @ R17 000 elk (BTW uitgesluit)

Bokke word hierdie week gepyl. Manlik / Vroulik onbekend.

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word

VERWYSING ML

Kontak Wessel 061 482 1937

GOUE GEMSBOK BULLE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Goue Gemsbok Bulle (28" - 2 jaar oud)  @ R MAAK 'N OFFER

VERWYSING DC

Kontak Wessel 061 82 1937

Friday 5 September 2014

WIT ROOIBOK RAM EN SPLIT OOIE

Die volgende is beskikbaar:VERKOOP

1 x Wit Rooibok Ram @ R10 500 000 (BTW uitgesluit)

10 x Rooibok Split Ooie @ R212 200 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

BLESBOK OOI

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 mnde oue Blesbok Ooi @ R7500 (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

Wednesday 3 September 2014

GEWONE BLESBOK OOIE

Die volgende is dadelik beskikbaar - Reeds gevang VERKOOP

300 x Gewone Blesbok Ooie @ R3800 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

GESOEK: KOPER SPRINGBOK

Ons is opsoek na Koper Springbokke om te koop. Indien jy kan help kontak asseblief
Wessel 061 482 1937
VERWYSING: GF

BLESBOK OOIE DRAGTIG VAN GEEL RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

30 x Blesbok ooie dragtig van Geel Ram @ POA

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan gereël word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK OOI

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ooi (9mnde oud) @ R330 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYSING: BDU

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ram (20 mnde) @ R460 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT ROOIBOK RAM & SPLIT OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Wit Rooibok Ram @ R7 960 000 (BTW uitgesluit)
10 x Split Rooibok Ooie @ R212 200 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

BOSVELD NYALA OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

5 x Bosveld Nyala Ooie @ R27 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

3 x Swart Rooibok Ooie (Dragtig van Swart Ram) @ R440 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK F3 SPLIT OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 x Swart Rooibok F3 Split Ooie (Dragtig van Swart Ram) @ R70 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Swart Rooibok Ooie (10 mnde oud) @ R330 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereël word @ R10/km

VERWYSING: BB

Kontak: Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ram @ R480 000 (3 jr oud) (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

BUFFELS

Die volgende is beskikbaar:

BUFFELS

G04-01, 25 4/8'', 9 JAAR EN 8MND DRAGTIG VAN 43'' TEELBUL

G10-03, 25 4/8, 4 EN HALF JAAR, +- 3MND DRAGTIG VAN 43'' TEELBUL
G12-02, 20'', 2 EN HALF JAAR, MOONTLIK DRAGTIG VAN 43'' TEELBUL
43'' TEELBUL
 
R1.3M + BTW
VIR DIE PAKKIE
OP TROK GELAAI
 
 

GEWONE BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Ramme @ R2200 elk (BTW uitgesluit)
Ooie @ R5000 elk (BTW uitgesluit)
Ram Lammers @ R1800 elk (BTW uitgesluit)
Jong Ooie @ R5000 elk (BTW uitgesluit)

Vrag kom in 3/9/2014 (vanaand) So skakel gou as jy teleurstelling wil voorkom.

Kontak Wessel 061 482 1937

MAK ZEBRAS

Die volgende is beskikbaar:VERKOOP

4 x Mak Zebras @ R5500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se Vervoer / Vervoer kan gereël word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

SPLIT ROOIBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar:VERKOOP

Split Rooibok Ramme beskikbaar @ R15 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se Vervoer / Vervoer kan gereël word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT KOL ROOIBOK OOI

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Wit Kol Rooibok Ooi (Dragtig gesertifiseer) @ R15 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer / Vervoer kan gereël word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

F2 WILDEBEES SPLIT BULLETJIES

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

3 x F2 Wildebees Split Bulletjies @ R15 500 elk (BTW uitgesluit)
Bulletjies is 9 maande oud.

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 + 14 Nyalas @ R24 800 elk (BTW uitgesluit)

2 x Bulle onderskeidelik 23" en 26"
14 x Koeie

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

25 x Jong Nyalas @ R33 800 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word vir R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Pakkies van 1 + 9

3 x Pakkies Beskikbaar R26 500 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word vir R10/km

Kontak: Wessel 061 482 1937

Tuesday 2 September 2014

ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

20 x Rooibok Ooie (dragtig) @ R6500 elk (BTW uitgesluit)
Bosveld Rooibokke

Gelaai op die koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937

Monday 1 September 2014

BLESBOKKE (7 WITGESIGTE)

Ons het die volgende beskikbaar:

7 x Witgesit Blesbokke (2 Ramme en 5 Ooie) @ R50 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereël word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937