Saturday 15 November 2014

2015 WILD BENODIG EN BESKIKBAAR

Ons vra dat julle asseblief vir ons 'n mail sal stuur met die volgende:

1.  Watter wild jy in sal belangstel vir 2015?
2.  Watter wild gaan jy beskikbaar he vir verkoop in 2015?

Laat weet ons, sodat ons solank jou besigheid vir 2015 kan vasmaak en ons beplanning kan doen.

Groete
Wessel Jordaan
Sel 061 482 1937

GESOEK: WIT EN SWART RENOSTERS

Ons is dringend opsoek na die volgende renosters:

WIT RENOSTERS:

4 x Bulle
8 x Koeie

SWART RENOSTERS:

2 x Bulle
2 x Koeie

Indien jy ons kan help...kontak dadelik vir Wessel 061 482 1937

ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

50 x Rooibok Ooie @ R6 500 elk (BTW uitgesluit)
Moontlik dragtig van gewone ram.

Aflewering INGESLUIT

Sal Woensdag 19 November 2014 op trok gelaai word.

Indien jy belangstel kontak dadelik vir Wessel 061 482 1937