Wednesday 4 February 2015

OPSOEK: KAMEELPERDE

Goeie dag,

Ons is opsoek na 30 x Kameelperde (Volwasse diere).  Ons sal self vang en vervoer.

Kontak asseblief vir Wessel 061 482 1937 dringend.

Monday 2 February 2015

TE KOOP: NYALAS

Die volgende is te koop:

150 x Nyala Ooie @ R26 000 elk (BTW uitgesluit)
Word einde Februarie 2015 gedart.
Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937