Friday 23 January 2015

TE KOOP: ROOIBOKKE

Die volgende is beskikbaar:

60 x Rooibokke beskikbaar @ R15 000 elk (BTW uitgesluit)

Koue aangepas. Loop in Vrystaat. Meer as 50 van hierdie diere is vroulike diere.

Skakel gerus vir Wessel 061 482 1937 / gpswild@gmail.com

No comments:

Post a Comment