Monday 9 March 2015

SOEK: VERSKEIE DIERE

1.  Ons is opsoek na jagleeus. Volwasse diere.

30 x Mannetjies
20 x Wyfies

2.  Wit Rooibok Ram 16 mnde en ouer.

3.  Swart Rooibok Ram 16 mnde en ouer

4.  Rooibok Split Ooie 16 mnde en ouer.  Moet volledig kom met DNA ens.

5. 40 x BWB Koeie.  Moet Vrystaat toe.

6.  Bontebokke Teelgroepe met DNA vir Limpopo Area.

7.  Zambiese Bul 47" Plus.

8.  Koning Wildebees Bulletjies en Bulle

9.  BWB Koeie x 25

10.  Matetsi Bul 47" Plus

11.  Saalrug Ramme 2 jaar en ouer

12.  Buffel Teelbulle 45"

13.  Swart Koedoes

14.  2 x Wit Renoster Verse

15.  Jong Sable Bulle

16.  Jong Roan Bulle

17.  Suiwer Zambiese Koeie

18.  Koffie Springbok Ooie

19.  Gewone Springbok Ooie gedek deur Swart Ramme.

20.  Gewone Springbok Ooie gedek deur 'n Koffie Ram

21.  Swart Koedoe Bul

22.  Rooibok Saalrug Split Ooie

23.  Saalrug Ram (Ma en Pa moet Saalrug wees)

Kontak Wessel 061 482 1937 of e-mail: gpswild@gmail.com

No comments:

Post a Comment