Tuesday 7 July 2015

BLESBOKKE TE KOOP - GROOT BARGAIN

15 X Bruin Blesbok ooie gedek deur geel ram R17 000 elk
20 x Wit Blesbok ooie gedek deur geel ram R22 000 elk

Sal dragtig gesertifiseer word die dag met vangs. DNA beskikbaar.
Prys is gelaai op wa. VAT uitgesluit. Diere loop in die Vrystaat.

Kontak Wessel 061 482 1937

Monday 9 March 2015

SOEK: VERSKEIE DIERE

1.  Ons is opsoek na jagleeus. Volwasse diere.

30 x Mannetjies
20 x Wyfies

2.  Wit Rooibok Ram 16 mnde en ouer.

3.  Swart Rooibok Ram 16 mnde en ouer

4.  Rooibok Split Ooie 16 mnde en ouer.  Moet volledig kom met DNA ens.

5. 40 x BWB Koeie.  Moet Vrystaat toe.

6.  Bontebokke Teelgroepe met DNA vir Limpopo Area.

7.  Zambiese Bul 47" Plus.

8.  Koning Wildebees Bulletjies en Bulle

9.  BWB Koeie x 25

10.  Matetsi Bul 47" Plus

11.  Saalrug Ramme 2 jaar en ouer

12.  Buffel Teelbulle 45"

13.  Swart Koedoes

14.  2 x Wit Renoster Verse

15.  Jong Sable Bulle

16.  Jong Roan Bulle

17.  Suiwer Zambiese Koeie

18.  Koffie Springbok Ooie

19.  Gewone Springbok Ooie gedek deur Swart Ramme.

20.  Gewone Springbok Ooie gedek deur 'n Koffie Ram

21.  Swart Koedoe Bul

22.  Rooibok Saalrug Split Ooie

23.  Saalrug Ram (Ma en Pa moet Saalrug wees)

Kontak Wessel 061 482 1937 of e-mail: gpswild@gmail.com

Wednesday 4 February 2015

OPSOEK: KAMEELPERDE

Goeie dag,

Ons is opsoek na 30 x Kameelperde (Volwasse diere).  Ons sal self vang en vervoer.

Kontak asseblief vir Wessel 061 482 1937 dringend.

Monday 2 February 2015

TE KOOP: NYALAS

Die volgende is te koop:

150 x Nyala Ooie @ R26 000 elk (BTW uitgesluit)
Word einde Februarie 2015 gedart.
Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937

Friday 23 January 2015

TE KOOP: ROOIBOKKE

Die volgende is beskikbaar:

60 x Rooibokke beskikbaar @ R15 000 elk (BTW uitgesluit)

Koue aangepas. Loop in Vrystaat. Meer as 50 van hierdie diere is vroulike diere.

Skakel gerus vir Wessel 061 482 1937 / gpswild@gmail.com

TE KOOP: SPRINGBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar:

25 x Springbok Ramme @ R1800 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan gereël word vir ekstra per lopende km.

Kontak Wessel 061 482 1937 / gpswild@gmail.com

TE KOOP: SWB BULLE

Die volgende is beskikbaar:

33 x SWB Bulle @ R3 800 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan ook gereël word teen ekstra per lopende km.

Kontak Wessel 061 482 1937 / gpswild@gmail.com

TE KOOP: F1 SPLIT BWB BULLE

Die volgende is beskikbaar:

10 x F1 Split BWB Bulle @ R15 000 elk (BTW uitgesluit)

Uitgesoekte Bulle @ R20 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan gereël word teen ekstra per lopende km.

Kontak Wessel 061 482 1937 / gpswild@gmail.com

TE KOOP: BLOUWILDEBEES BULLE

Die volgende is beskikbaar:

35 x BWB Bulle @ R4 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan gereël word teen ekstra per lopende km.

Kontak Wessel 061 482 1937 / gpswild@gmail.com

TE KOOP: WIT SPRINGBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar:

3 x Wit Springbok Ramme @ R20 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan gereël word teen ekstra per lopende km.

Kontak: Wessel 061 482 1937 / gpswild@gmail.com