Saturday 15 November 2014

2015 WILD BENODIG EN BESKIKBAAR

Ons vra dat julle asseblief vir ons 'n mail sal stuur met die volgende:

1.  Watter wild jy in sal belangstel vir 2015?
2.  Watter wild gaan jy beskikbaar he vir verkoop in 2015?

Laat weet ons, sodat ons solank jou besigheid vir 2015 kan vasmaak en ons beplanning kan doen.

Groete
Wessel Jordaan
Sel 061 482 1937

GESOEK: WIT EN SWART RENOSTERS

Ons is dringend opsoek na die volgende renosters:

WIT RENOSTERS:

4 x Bulle
8 x Koeie

SWART RENOSTERS:

2 x Bulle
2 x Koeie

Indien jy ons kan help...kontak dadelik vir Wessel 061 482 1937

ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

50 x Rooibok Ooie @ R6 500 elk (BTW uitgesluit)
Moontlik dragtig van gewone ram.

Aflewering INGESLUIT

Sal Woensdag 19 November 2014 op trok gelaai word.

Indien jy belangstel kontak dadelik vir Wessel 061 482 1937

Tuesday 7 October 2014

SWARTWITPENS VERSE (SABLE HEIFERS)

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Swartwitpens Verse (Sable Heifers) beskikbaar:

1 x 18mnde Vers

1 x 22 mnde Vers (moontlik dragtig)

2 x 27 mnde Verse (dragtig)

Pakket prys: R1 850 000  (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.
 
Kontak Wessel 061 482 1937
 

 

Friday 3 October 2014

SWART ROOIBOK PAKKIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ram (4 jaar oud) @ R432 000 (BTW uitgesluit)

25 x Rooibokke dragtig gesertifiseer van Swart Ram @ R18 500 elk (BTW uitgesluit)

15 x F1 Split Rooibok Ooie van 11 mnde @ R37 000 elk (BTW uitgesluit)

2 x F1 Split Rooibok Ramme van 11 mnde @ R18 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937

Thursday 2 October 2014

SWART KOEDOE FAMILIE GROEP

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Swart koedoe Familie Groep van 9 diere...

1 x bul (ongeveer 44")
1 x jong bul (18 maande)
2 x swart koeie
5 x split koeie

PRYS: R520 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

SUIWER ZAMBIESE SWART WITPENS (2e Dragtigheid koeie)

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

3 x Suiwer Zambiese verse/koeie @ R840 000 elk (BTW uitgesluit)

2e kalwing

Limpopo
 
Kontak Wessel 061 482 1937

 

Tuesday 30 September 2014

BLESBOK OOIE GEDEK DEUR KOPER RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

8 x Blesbok Ooie gedek deur koper ram (dragtig)
2 x Koper Blesbok Ooitjies (F1)

Pakkie: R535 000 (BTW uitgesluit)

Koper moet self bokke gaan vang op eie koste.

Kontak Wessel 061 482 1937




SWART KOEDOES

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Koedoe Koei
1 x Swart Koedoe Bul
2 x Gewone Koedoe Koeie (dragtig gesertifiseer van swart Bul)

Pakkie: R700 000 (BTW uitgesluit)




Gelaai koper se vervoer - Diere loop in die Vrystaat - Vervoer kan gereƫl word.

Kontak Wessel 061 482 1937

Monday 29 September 2014

WIT BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

3 x Wit Blesbok Ooie
1 x Wit Blesbok Jong Ram
1 x Wit Blesbok Volwasse Ram

Pakkie: R670 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937



Tuesday 23 September 2014

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x 20 mnde Swart Rooibok Ram
Lyk baie soos saalrug.
Sy pa is 'n saalrug ram en sy ma is 'n swart ooi, sy suster is 'n saalrug.
DNA beskikbaar

Prys: R770 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937



Monday 22 September 2014

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Nyala Koeie @ R27 000 elk (BTW uitgesluit)
Nyala Bulle (onder 27" ) @ R27 000 elk (BTW uitgesluit)
Nyala Bulle (bo 27" ) @ R55 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937








GOUE SPLIT GEMSBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

5 x Goue Split koeie @ R90 000 elk (BTW uitgesluit)
1 x Goue Gemsbok Bul (3 jaar oud) @ R415 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937


SPLIT GOUE WILDEBEESTE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 X Split Koeie @ R85 000 elk (BTW uitgesluit)
5 x Split Verse @ R95 000 elk (BTW uitgesluit)

1 x 25" Goue Teel Bul 5 jaar oud @ R 465 000 (BTW uitgesluit)
1 x 26" Goue Teel Bul 4 jaar oud @ R 515 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937




TEELGROEP BUFFELS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Kruger Buffel Teel Groep

11 x Koeie/Verse (5 dragtige koeie, 2 klaar gekalf)
1 x Teel Bul 41"  4 jaar oud

Prys: R5 200 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937





BUFFEL BUL

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Buffel Bul (8 jaar) @ R2 600 000 (BTW uitgesluit)
45/46" Horings

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937


BUFFEL VERSE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

No 2 Vers
3 jaar oud
26.5" Horing Spread
4 maande dragtig

No 3 Vers
3 en 'n half jaar oud
24.5"Horing Spread
4 maande dragtig

Die 2 verse is beskikbaar en ons sal nog 3 verse soort gelyk vir die klient kan uithaal.

Prys: R595 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937


Monday 15 September 2014

1994 BELL 206 LI - C30 (1 of 3 in SA)

Die volgende is ook beskikbaar vir ons kliƫnte wat vlieg:



1994 Bell 206 L1 – C30 ( 1 of 3 in SA )

Hours: 12 294 ;

Installed Avionics & equipment:

Garmin GMA 340 intercom; Garmin GNS530 GPS comm; Bendix King KY96A tso comm; Garmin GTX327 transponder with mode C ; DI , AH , VSI ; Bank indicator "ball type"; Particle separator; Rotor brake ; Droop stops ; Wedge windows ; Space maker;
High skid gear + emergency float system with high skid gear ; Flight steps ; Dual controls ; Facet oil filter ; Range extender ; 7 David Clarke headsets ; High vis blades. ; Gill battery

Interior: Light Grey Leather -10/10

Exterior: Gun Metal Grey with Red and Black Striping - 10/10

Price: R 8,450,000.00 Excluding VAT (PLEASE MAKE OFFER)

 
Kontak Wessel 061 482 1937

CHOCOLATE BRUIN TAKBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Pakkies beskikbaar:

Chocolate Bruin Takbokke

1 x Ram @ R7000 (BTW uitgesluit)
4 x Ooie @ R7000 (BTW uitgesluit)

Word hierdie week gepyl.

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan gereƫl word @ R12/km

Kontak Wessel 06 482 1937

2008 Robinson RH44 Raven II Helikopter te koop

Die volgende is beskikbaar:

2008 Robinson RH44 Raven II
300 ure op Airframe; 500 ure op Engine; Herbou Januarie 2014 want die helicopter het sy 2200 ure gehaal einde 2013; Nine Hole Panel; AA12S Audio Panel; Bendix King KY196A Com/Radio; Garmin GNS 420 Colour GPS / Moving Map Display; Bendix King KT76C Transponder Mode C; Dual Control; Artificial Horizon; Directional Gyro; Turn Co-ordinator
Docking Station and Aerial for 296 GPS; Vertical Compass; Milibar Altimeter; Air Conditioning; 4 x David Clark Headsets; Ground Handling Wheels; Bladder Tanks Fitted
Directional Indicator; Interior : Leather Beige - 9/10; Exterior : Black – 9/10
Prys : R3,800,000.00 Excluding VAT

 Kontak Wessel 061 482 1937
 

Wednesday 10 September 2014

ROOIBOK OOIE

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

10 x Rooibok ooie (gedek deur swart of gewone ram wat in groep loop - geen DNA) @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

Tuesday 9 September 2014

BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

100 x Blesbokke @ R2200 elk (BTW uitgesluit)

Familie Pakkies beskikbaar. (2 Ramme + 8 Ooie)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word

VERWYSING DJS

Kontak Wessel 61 482 1937

GOUE BLOU WILDEBEESTE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Goue Blou Wildebees Bul @ R490 000 (BTW uitgesluit)
30 x Split Blou Wildebees Koeie (Dragtig van Goue Bul) @ R70 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan ook gereƫl word.

VERWYSING BF

Kontak Wessel 061 482 1937

OPSOEK: MOOI ROOI GEMSBOK BUL

Ons is opsoek na 'n mooi rooi Gemsbok Bul.  Indien jy ons hierin kan behulpsaam wees...

Kontak Wessel 061 482 197

TEEL PAKKIE BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

20 x Wit Blesbok ooie (Gedek deur Geel Ram)
1 x Geel Ram

Pakkie: R1 100 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word

VERWYSING ML

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

40 x Wit Blesbokke @ R17 000 elk (BTW uitgesluit)

Bokke word hierdie week gepyl. Manlik / Vroulik onbekend.

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word

VERWYSING ML

Kontak Wessel 061 482 1937

GOUE GEMSBOK BULLE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Goue Gemsbok Bulle (28" - 2 jaar oud)  @ R MAAK 'N OFFER

VERWYSING DC

Kontak Wessel 061 82 1937

Friday 5 September 2014

WIT ROOIBOK RAM EN SPLIT OOIE

Die volgende is beskikbaar:VERKOOP

1 x Wit Rooibok Ram @ R10 500 000 (BTW uitgesluit)

10 x Rooibok Split Ooie @ R212 200 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

BLESBOK OOI

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 mnde oue Blesbok Ooi @ R7500 (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

Wednesday 3 September 2014

GEWONE BLESBOK OOIE

Die volgende is dadelik beskikbaar - Reeds gevang VERKOOP

300 x Gewone Blesbok Ooie @ R3800 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

GESOEK: KOPER SPRINGBOK

Ons is opsoek na Koper Springbokke om te koop. Indien jy kan help kontak asseblief
Wessel 061 482 1937
VERWYSING: GF

BLESBOK OOIE DRAGTIG VAN GEEL RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

30 x Blesbok ooie dragtig van Geel Ram @ POA

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK OOI

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ooi (9mnde oud) @ R330 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BDU

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ram (20 mnde) @ R460 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT ROOIBOK RAM & SPLIT OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Wit Rooibok Ram @ R7 960 000 (BTW uitgesluit)
10 x Split Rooibok Ooie @ R212 200 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

BOSVELD NYALA OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

5 x Bosveld Nyala Ooie @ R27 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

3 x Swart Rooibok Ooie (Dragtig van Swart Ram) @ R440 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK F3 SPLIT OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 x Swart Rooibok F3 Split Ooie (Dragtig van Swart Ram) @ R70 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Swart Rooibok Ooie (10 mnde oud) @ R330 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BB

Kontak: Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ram @ R480 000 (3 jr oud) (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word @ R10/km

VERWYSING: BF

Kontak Wessel 061 482 1937

BUFFELS

Die volgende is beskikbaar:

BUFFELS

G04-01, 25 4/8'', 9 JAAR EN 8MND DRAGTIG VAN 43'' TEELBUL

G10-03, 25 4/8, 4 EN HALF JAAR, +- 3MND DRAGTIG VAN 43'' TEELBUL
G12-02, 20'', 2 EN HALF JAAR, MOONTLIK DRAGTIG VAN 43'' TEELBUL
43'' TEELBUL
 
R1.3M + BTW
VIR DIE PAKKIE
OP TROK GELAAI
 
 

GEWONE BLESBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Ramme @ R2200 elk (BTW uitgesluit)
Ooie @ R5000 elk (BTW uitgesluit)
Ram Lammers @ R1800 elk (BTW uitgesluit)
Jong Ooie @ R5000 elk (BTW uitgesluit)

Vrag kom in 3/9/2014 (vanaand) So skakel gou as jy teleurstelling wil voorkom.

Kontak Wessel 061 482 1937

MAK ZEBRAS

Die volgende is beskikbaar:VERKOOP

4 x Mak Zebras @ R5500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se Vervoer / Vervoer kan gereƫl word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

SPLIT ROOIBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar:VERKOOP

Split Rooibok Ramme beskikbaar @ R15 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se Vervoer / Vervoer kan gereƫl word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT KOL ROOIBOK OOI

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Wit Kol Rooibok Ooi (Dragtig gesertifiseer) @ R15 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

F2 WILDEBEES SPLIT BULLETJIES

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

3 x F2 Wildebees Split Bulletjies @ R15 500 elk (BTW uitgesluit)
Bulletjies is 9 maande oud.

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 + 14 Nyalas @ R24 800 elk (BTW uitgesluit)

2 x Bulle onderskeidelik 23" en 26"
14 x Koeie

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word @ R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

25 x Jong Nyalas @ R33 800 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereĆ«l word vir R10/km

Kontak Wessel 061 482 1937

NYALAS

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Pakkies van 1 + 9

3 x Pakkies Beskikbaar R26 500 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word vir R10/km

Kontak: Wessel 061 482 1937

Tuesday 2 September 2014

ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

20 x Rooibok Ooie (dragtig) @ R6500 elk (BTW uitgesluit)
Bosveld Rooibokke

Gelaai op die koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937

Monday 1 September 2014

BLESBOKKE (7 WITGESIGTE)

Ons het die volgende beskikbaar:

7 x Witgesit Blesbokke (2 Ramme en 5 Ooie) @ R50 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer / Vervoer kan gereƫl word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

Friday 29 August 2014

KALAHARI SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

6 x Kalahari Springbokke @ R5000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer. Vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

50 x Gewone Springbokke @ R3000 (BTW uitgesluit)
Te koop in Familie Pakkies
Gelaai op Koper se vervoer, Vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

Thursday 28 August 2014

ROOIBOK OOIE ALMAL DRAGTIG

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

40 x Rooibok Ooie (almal dragtig) @ R3250 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan ook gereƫl word vir R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

CREAM SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 x Cream Springbokke (3 Ramme 7 Ooie) @ R25000 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan ook gereƫl word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

SPRINGBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 x Springbok Ramme (Gemiddelde trop horing grootte: 14 1/2 ") @ R8000 (BTW uitgesluit)
Ramme is nou tussen 10-18 mnde oud.

Gelaai op Koper se vervoer. Vervoer kan gereƫl word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

Wednesday 27 August 2014

ROOIBOK OOIE DRAGTIG

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

30 x Rooibok Ooie (Dragtig) @ R5200 elk (BTW uitgesluit)

Van hierdie ooie is geidentifiseer as splits.

Gelaai op koper se vervoer

Kontak telefonies asseblief (Nie Facebook boodskappe nie)

Kontak Wessel 061 482 1937

KALAHARI SPRINGBOKKE

Kalahari Springbokke arriveer vanmiddag op die trok in Bethlehem Area: VERKOOP

22 Ooie @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)
23 Ramme @ R10 000 elk (BTW utgesluit)

Kontak vining om teleurstelling te vermy

Wessel 061 482 1937

GEWONE SPINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

12 x Springbok Ooie @ R3000 elk (BTW uitgesluit)

20 x Springbok Ramme @ R1600 elk (BTW uitgesluit)

Bel asseblief (Geen FB boodskappe nie) ons is in die veld. Springbokke huidiglik op trok.

Gelaai op koper se vervoer - Bethlehem omgewing

Kontak Wessel 061 482 1937

Tuesday 26 August 2014

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Gewone Springbok Ramme

15 x Groot @ R1 500 elk (BTW uitgesluit)
25 x Jonk @ R1 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937 of 061 482 7552

Monday 25 August 2014

GEWONE SPRINGBOKKE

Die volgende is 26/8/2014 beskikbaar: VERKOOP

117 Springbokke kom in op die 26ste Augustus 2014....

Ooie @ R3000 elk (BTW uitgesluit)
Ramme @ R2200 elk (BTW uitgesluit)
Familie Pakkies @ R2500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer op die 26/8/2014

Kontak Wessel 061 482 1937

WATERBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

12 x Vroulike diere Waterbokke @ R4 500 elk (BTW uitgesluit)
4 x Manlike diere Waterbokke @ R4 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai 26/8/2014 op Koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

TAKBOKKE

Die volgende is beskikbaar: PAKKIE VERKOOP

11 x Takbok Ooie @ R5500 elk (BTW uitgesluit)
3 x Takbok Ramme @ R5500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai 26/8/2014 op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937

Friday 22 August 2014

BUFFEL BUL

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Buffel Bul @ R165 000 (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer (Vrystaat)

Kontak Wessel 061 482 1937

Tuesday 19 August 2014

SWART ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Swart Rooibok ooie (dragtig) @ R460 000 elk (BTW uitgesluit)

3 x Swart Rooibok ooie @ R325 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelewer op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 137

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Rooibok Ram @ R285 000 (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 061 482 1937

F2 TOT F4 ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

40 x F2/F4 Rooibok Ooie (moontlik dragtig van Swart Ram) @ R3 600 elk (BTW uitgesluit)
(Van hierdie ooie het reeds swart lammers gehad)

Gelaai op Koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

F4 SPLIT GOUE WILDEBEESTE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

F4 Split Goue Wildebeeste @ R115 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op die koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Swart Rooibok Ramme @ R330 000 elk (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOKKE

 Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

8 x Swart Spit Rooibok Ooie (dragtig van Swart Ram) @ R57 000 elk (BTW uitgesluit)

2 x Swart Rooibok Ooie (dragtig van Swart Ram) @ R340 000 elk (BTW uitgesluit)

1 x Swart Rooibok Ram @ R465 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

KALAHARI SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

60 Kalahari Springbokke - waarvan 20 ramme is. Hulle slag uit 35kg.

Prys op Ramme @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)

Indien daar belanggestel word in ooie sal hulle vir dieselfde prys verkoop word.

Hierde bokke is afkomstig vanaf dieselfde groep wat op die veiling gegaan het vir tussen R20 000 tot R50 000 elk.

Gelaai op koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

Friday 15 August 2014

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Springbokke @ R2400 elk (BTW uitgesluit )

Kontak Wessel 0614821937

Thursday 14 August 2014

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

100 x Springbokke

Ooitjies @ R3000 elk (BTW uitgesluit)
Rammetjies @ R2200 elk (BTW uitgesluit)
Familie Pakkies @ R2500 elk (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 061 482 1937

Wednesday 13 August 2014

BLESBOKKE

Beskikbaar: VERKOOP

2 x GROEPE:

4 x Blesbok ooie
1 x ram
4 x lammers 10 mnde (2 x rammetjies en 2 x ooitjies)

Prys afgelewer R27 000 (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 0614821937


BOSVELD NYALA FAMILIE PAKKIES

Beskikbaar: VERKOOP

Nyala Familie Pakkies van 7 diere (2 bulle en 5 ooie) @ R23 500 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer

Kontak: Wessel 061 482 1937

Monday 11 August 2014

SWART SPRINGBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

30 tot 50 x Swart Springbok Ooie @ R6200 (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

Benodig die volgende diere:

Ons benodig die volgende diere:

- Rooi Gemsbokke

- Goue Gemsbokke

- Swart Gemsbokke

- Goue Zebra's

- Wit Saalrug blesbokke
 
Indien u ons kan help met hierdie bokke, kontak Wessel 061 482 1937

Friday 8 August 2014

SPRINGBOK SKIET RAMME

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

80 x Springbok Skiet Ramme @ R2200 elk (BTW uitgesluit)

Sal vanaand op boma wees.

Kontak Wessel 061 482 1937