Tuesday 19 August 2014

KALAHARI SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

60 Kalahari Springbokke - waarvan 20 ramme is. Hulle slag uit 35kg.

Prys op Ramme @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)

Indien daar belanggestel word in ooie sal hulle vir dieselfde prys verkoop word.

Hierde bokke is afkomstig vanaf dieselfde groep wat op die veiling gegaan het vir tussen R20 000 tot R50 000 elk.

Gelaai op koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

No comments:

Post a Comment