Thursday 28 August 2014

SPRINGBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 x Springbok Ramme (Gemiddelde trop horing grootte: 14 1/2 ") @ R8000 (BTW uitgesluit)
Ramme is nou tussen 10-18 mnde oud.

Gelaai op Koper se vervoer. Vervoer kan gereƫl word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

No comments:

Post a Comment