Friday 29 August 2014

KALAHARI SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

6 x Kalahari Springbokke @ R5000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer. Vervoer kan ook gereël word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

50 x Gewone Springbokke @ R3000 (BTW uitgesluit)
Te koop in Familie Pakkies
Gelaai op Koper se vervoer, Vervoer kan ook gereël word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

Thursday 28 August 2014

ROOIBOK OOIE ALMAL DRAGTIG

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

40 x Rooibok Ooie (almal dragtig) @ R3250 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan ook gereël word vir R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

CREAM SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 x Cream Springbokke (3 Ramme 7 Ooie) @ R25000 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer. Vervoer kan ook gereël word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

SPRINGBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

10 x Springbok Ramme (Gemiddelde trop horing grootte: 14 1/2 ") @ R8000 (BTW uitgesluit)
Ramme is nou tussen 10-18 mnde oud.

Gelaai op Koper se vervoer. Vervoer kan gereël word @ R10/km.

Kontak Wessel 061 482 1937

Wednesday 27 August 2014

ROOIBOK OOIE DRAGTIG

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

30 x Rooibok Ooie (Dragtig) @ R5200 elk (BTW uitgesluit)

Van hierdie ooie is geidentifiseer as splits.

Gelaai op koper se vervoer

Kontak telefonies asseblief (Nie Facebook boodskappe nie)

Kontak Wessel 061 482 1937

KALAHARI SPRINGBOKKE

Kalahari Springbokke arriveer vanmiddag op die trok in Bethlehem Area: VERKOOP

22 Ooie @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)
23 Ramme @ R10 000 elk (BTW utgesluit)

Kontak vining om teleurstelling te vermy

Wessel 061 482 1937

GEWONE SPINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

12 x Springbok Ooie @ R3000 elk (BTW uitgesluit)

20 x Springbok Ramme @ R1600 elk (BTW uitgesluit)

Bel asseblief (Geen FB boodskappe nie) ons is in die veld. Springbokke huidiglik op trok.

Gelaai op koper se vervoer - Bethlehem omgewing

Kontak Wessel 061 482 1937

Tuesday 26 August 2014

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Gewone Springbok Ramme

15 x Groot @ R1 500 elk (BTW uitgesluit)
25 x Jonk @ R1 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937 of 061 482 7552

Monday 25 August 2014

GEWONE SPRINGBOKKE

Die volgende is 26/8/2014 beskikbaar: VERKOOP

117 Springbokke kom in op die 26ste Augustus 2014....

Ooie @ R3000 elk (BTW uitgesluit)
Ramme @ R2200 elk (BTW uitgesluit)
Familie Pakkies @ R2500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer op die 26/8/2014

Kontak Wessel 061 482 1937

WATERBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

12 x Vroulike diere Waterbokke @ R4 500 elk (BTW uitgesluit)
4 x Manlike diere Waterbokke @ R4 500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai 26/8/2014 op Koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

TAKBOKKE

Die volgende is beskikbaar: PAKKIE VERKOOP

11 x Takbok Ooie @ R5500 elk (BTW uitgesluit)
3 x Takbok Ramme @ R5500 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai 26/8/2014 op koper se vervoer.

Kontak Wessel 061 482 1937

Friday 22 August 2014

BUFFEL BUL

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Buffel Bul @ R165 000 (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer (Vrystaat)

Kontak Wessel 061 482 1937

Tuesday 19 August 2014

SWART ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Swart Rooibok ooie (dragtig) @ R460 000 elk (BTW uitgesluit)

3 x Swart Rooibok ooie @ R325 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelewer op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 137

SWART ROOIBOK RAM

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Rooibok Ram @ R285 000 (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 061 482 1937

F2 TOT F4 ROOIBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

40 x F2/F4 Rooibok Ooie (moontlik dragtig van Swart Ram) @ R3 600 elk (BTW uitgesluit)
(Van hierdie ooie het reeds swart lammers gehad)

Gelaai op Koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

F4 SPLIT GOUE WILDEBEESTE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

F4 Split Goue Wildebeeste @ R115 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op die koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOK RAMME

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

2 x Swart Rooibok Ramme @ R330 000 elk (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART ROOIBOKKE

 Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

8 x Swart Spit Rooibok Ooie (dragtig van Swart Ram) @ R57 000 elk (BTW uitgesluit)

2 x Swart Rooibok Ooie (dragtig van Swart Ram) @ R340 000 elk (BTW uitgesluit)

1 x Swart Rooibok Ram @ R465 000 (BTW uitgesluit)

Gelaai op Koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

KALAHARI SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

60 Kalahari Springbokke - waarvan 20 ramme is. Hulle slag uit 35kg.

Prys op Ramme @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)

Indien daar belanggestel word in ooie sal hulle vir dieselfde prys verkoop word.

Hierde bokke is afkomstig vanaf dieselfde groep wat op die veiling gegaan het vir tussen R20 000 tot R50 000 elk.

Gelaai op koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

Friday 15 August 2014

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

Springbokke @ R2400 elk (BTW uitgesluit )

Kontak Wessel 0614821937

Thursday 14 August 2014

SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

100 x Springbokke

Ooitjies @ R3000 elk (BTW uitgesluit)
Rammetjies @ R2200 elk (BTW uitgesluit)
Familie Pakkies @ R2500 elk (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 061 482 1937

Wednesday 13 August 2014

BLESBOKKE

Beskikbaar: VERKOOP

2 x GROEPE:

4 x Blesbok ooie
1 x ram
4 x lammers 10 mnde (2 x rammetjies en 2 x ooitjies)

Prys afgelewer R27 000 (BTW uitgesluit)

Kontak Wessel 0614821937


BOSVELD NYALA FAMILIE PAKKIES

Beskikbaar: VERKOOP

Nyala Familie Pakkies van 7 diere (2 bulle en 5 ooie) @ R23 500 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer

Kontak: Wessel 061 482 1937

Monday 11 August 2014

SWART SPRINGBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

30 tot 50 x Swart Springbok Ooie @ R6200 (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

Benodig die volgende diere:

Ons benodig die volgende diere:

- Rooi Gemsbokke

- Goue Gemsbokke

- Swart Gemsbokke

- Goue Zebra's

- Wit Saalrug blesbokke
 
Indien u ons kan help met hierdie bokke, kontak Wessel 061 482 1937

Friday 8 August 2014

SPRINGBOK SKIET RAMME

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

80 x Springbok Skiet Ramme @ R2200 elk (BTW uitgesluit)

Sal vanaand op boma wees.

Kontak Wessel 061 482 1937

Thursday 7 August 2014

GEWONE SPRINGBOKKE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

140 x Gewone Springbokke word more (8/8/2014) gevang.
Pakkies van 4 Ramme en 6 Ooie is beskikbaar @ R3000 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se vervoer.

Daar sal glad nie net ooie beskikbaar wees nie.

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT BLESBOK OOIE

15 x wit blesbokke ooie, dadalik beskikbaar@ R 12 500 (BTW uitgesluit) VERKOOP
gelaai op wa

Kontak Wessel 061482 1937

BLESBOK RAMME

Ons het die volgende ramme beskikbaar: VERKOOP

6 x Gewone Blesbok Ramme @ R2 200 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937



Wednesday 6 August 2014

GOUE WILDEBEES BUL

Ons het die volgende: VERKOOP


1 x 30mnde Goue Wildebees Bul,
 
Foto is geneem toe hy 26 maande oud was.
Hy word die 19 Augustus 2014 gedart.
Dan sal sy horinglengtes geneem kan word.


Prys = R515 000 (BTW uitgesluit)
 
Kontak: Wessel 061 482 1937
 

 

SWART ROOIBOK RAM EN OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

1 x Swart Rooibok Ram , 14 maande oud @ R280 000 (BTW uitgesluit)
2 x Swart Rooibok Ooie, 14 maande oud @ R280 000 elk (BTW uitgesluit)

Prys gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART SPRINGBOK RAMME

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

20 x Swart Springbok Ramme @ R4850 elk (BTW uitgesluit)

Prys op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART SPRINGBOK OOIE

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

80 x Swart Springbok Ooie @ R4 850 (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

BONTEBOK RAMME

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

6 x Bontebok Ramme @ R38 500 elk (BTW uitgesluit)

Prys gelaai op koper se vervoer

Kontak Wessel 061 482 1937

SWART SPRINGBOK OOIE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

15 x Swart Springbok Ooie @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)
Kan more laai.
Prys op koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

WIT BLESBOK RAMME

Ons het die volgende beskikbaar: VERKOOP

20 x Wit Blesbok Ramme @ R10 000 elk (BTW uitgesluit)
Kan more gelaai word.
Prys op koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

BLESBOK RAMME

Ons het die volgende beskikbaar:VERKOOP

40 x Gewone Blesbok Ramme @ R2200 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai op koper se wa

Kontak Wessel 061 482 1937

Benodig verskeie diere:

Goeie dag, 

Ons benodig die volgende vir 'n klient:

  • Klein bruin leeutjies van 3weke - 3mnd oud.
  • Alle Sables wat julle julle hande kan op le.
  • Buffels.
  • Enige tierboskatte/rooikatte/ swartpoot katte ( miershoop tiere)
  • Klein cheetahs asook volwasse vroulike cheetahs.
  • Goue wildebeeste
  • Swart rooibokke
  • Fennec foxes
  • Geelblesbokke
  • Gevlekte hyenas
  • Nyalas

Enige wild wat julle in die hande kan kry, kyk maar die pryse want dit maak of dit verkoop.
 
Indien jy ons kan help met enige van hierdie kontak Wessel 0614821937

Friday 1 August 2014

LECHWE

Die volgende is beskikbaar: VERKOOP

20 x Lechwe Familie Groep @ R20 000 elk (BTW uitgesluit)
Afgelewer op koper se wa.

Kontak: Wessel 061 482 1937