Thursday 10 July 2014

BOSVELD NYALAS

45 x Bosveld Nyalas beskikbaar. VERKOOP

6-8 Bulle in die groep.
Moontlikheid dat van die ooie dragtig is.

Word elke dag gevoer in vangkraal waar hul passief gevang word.

Prys: R25 000 elk (BTW uitgesluit)
Gelaai op koper se wa.

Bokke staan op vangkraal in Rutan.

Kontak: Wessel 061 482 1937





No comments:

Post a Comment