Monday 21 July 2014

WIT BLESBOK OOIE DRAGTIG

Die volgende is te koop: VERKOOP

20 x Wit Blesbok ooie dragtig (gesertifiseer) van baie mooi geel ram @ R31 000 elk (BTW uitgesluit)

Gelaai in die Vrystaat op koper se wa.

Kontak: Wessel 061 482 1937

No comments:

Post a Comment