Monday 7 July 2014

GEEL BLESBOKKE

Jong 8 maande oue, baie goeie teel materiaal geel Blesbok Rammetjie. Pa is top teel materiaal. Ma is geel blesbok ooi. VERKOOP

OPSIE 1

Geel Rammetjie alleen
R350 000 (BTW uitgesluit)
Gelewer op koper se wa.

OPSIE 2

1 x 8 maande oue rammetjie
10 Geel Blesbok Split ooie
R800 000 (BTW uitgesluit)
Gelewer op koper se wa.

OPSIE 3

1 x 8 maande oue rammetjie
20 Gewone Blesbok ooie, gedek deur geel ram.
R680 000 (BTW uitgesluit)
Gelewer op koper se wa.

Deposito van 50% betaalbaar na ooreenkoms bereik is ten op sigte van koop.

Kontak: Wessel 061 482 1937

No comments:

Post a Comment