Tuesday 8 July 2014

TE RUIL: RENOSTER BUL

Handmak Renoster Bul te ruil vir 'n wilde Renoster van dieselfde waarde. Waarde van die Renoster is omtrent R380 000 tot R400 000.  Die renoster se horing is verlede jaar verwyder.  Wil ruil vir wilde renoster.  Hierdie mak renoster loop agter die bakkie aan so mak is hy.

Kontak Wessel 061 482 1937

No comments:

Post a Comment