Monday 7 July 2014

SPIERWIT BLESBOK RAM

Spierwit baie dominante 18mnde oue Blesbok ram te koop. VERKOOP
Pa was wit ram met horings: 17.1" en ouderdom: 3 jaar
Ma was baie ligbruin ooi.  Hierdie ram is baie uitstekende teel materiaal.

R35 000 (BTW uitgesluit) (Prys onderhandelbaar)
Gelaai op koper se wa.
Aflewering kan ook gereel word.

Kontak: Wessel 061 482 1937

No comments:

Post a Comment